Istanbul Park-renbaan

Istanbul Park-renbaan
Ligging Istanboel, Turkye
Tydsone UTC+02:00
Kapasiteit 26 250 onderdaksitplekke
+ 125 000 tydelike sitplekke[1]
Argitek Hermann Tilke[1]
Groot byeenkomste Formule Een (Turkse Grand Prix)
Wêreldtoermotorkampioenskap
Le Mans Series
MotoGP
FIA World RX of Turkey
Lengte 5.338 km (3.317 mi)
Draaie 14
Rondterekord 1:24.770 (Juan Pablo Montoya, McLaren-Mercedes, 2005)
Lugfoto van Istanbul Park
Draai 8 het spoedig die opwindendste draai van die baan geword.

Istanbul Park is 'n motorrenbaan in die dorpie Akfırat, oos van Istanboel, in Turkye. Die renbaan is op 21 Augustus 2005 geopen en het aanvanklik as die Istanbul Otodrom bekend gestaan. Die grootbaas van Formule Een, Bernie Ecclestone, het dit destyds "die beste renbaan ter wêreld" genoem.[2]

Die hoofdoel van die baan is om die Turkse Grand Prix te huisves.

  1. 1,0 1,1 Tilke GmbH: Istanbul Park
  2. BBC Sport: Turkey to keep F1 race until 2021

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy